being part of your story

I dont mind
what your story was
what your life used to say
for now I see
your story
telling the story of God
& I won’t mind
to be part of that story
even just a chapter
in the story
bringing honour to God

Advertisements

kamers van jou hart

& vir nog ‘n dag langer
wil ek
deur jou vensters
die wêreld daarbuite
beloer
veilig by jou
in die kamers van jou hart
in jou arms toegevou

want eensklaps weet
hierdie kind
waar haar hartjie hoort
toegevou in jou arms
tuis by jou
in die kamers van jou hart