my hart se kronkelpad

ek wonder

oor my hart se kronkelpaaie

wat elke liewe keer

weer en weer

tot by jou verdwaal

om die ritme van jou lyf

deel van my dans te maak

om in jou verder te verdwaal

& ook gevind te word

ons een wording

ons heel wording

ons lewensverhaal

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s