deurbraak

sukkel sukkel
loer die sonstrale
deur die wolke
so asof
hul onsekerheid
keer
dat deurbraak
vir almal
wat lig in hul lewe
benodig
nooit sal kom

Advertisements